Old Faithful

Old Faithful gedurende 'n uitbarsting

Old Faithful is 'n geiser in die Yellowstone Nasionale Park, Wyoming. Dit is bekend omrede dit gemiddeld elke 64.5 minute water uit die grond uit spuit. Die water word 125 tot 175 voet hoog geblaas en ongeveer 10,000 gallon water word elke keer uitgeblaas.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search